Chinese Sesam Groenten

Ingrediënten

  • 2tl sesame(sesamolie) olie -
  • 1tl grondboontjieolie(pindaolie) -
  • 1 ui
  • gesny -
  • 2 knoffelhuisies
  • gesny -
  • 1 rissie(rode pepertje)
  • gesny -
  • 1 handvol gemengde groente
  • gesny -
  • 1el droee sherrie -
  • 1tl bruin suiker -
  • 1tl Maizena -
  • 1 handvol boontjiespruite(tauge) en Sesame sade

Bereidingswijze

Verhit die olie in 'n wok of in 'n pan. Voeg ui, knoffel en rissie by wanneer olie baie warm is. Roerbraai vir 'n paar sekondes en voeg dan die groente by. Kook die groente oor hoe hitte vir 2 min. Meng intussen die sherrie, soja, suiker en Maizena en voeg dit by die kokende groente. Roer die spruite en sade agterna in. Bedien onmiddelik. Kan saam met rys bedien word as 'n hoofmaal.

Wat vind je van het recept? Geef je mening!

0 0

Reacties op dit recept

Er zijn nog geen reacties. Ben jij de eerste die reageert op dit recept?

Reageer zelf op dit recept

kaptcha