Drie-Bonen Kerrie

Ingrediënten

  • 100g margarien -
  • 2 uie
  • fyn gesny -
  • 3 knoffelhuisies
  • fyn gesny -
  • 1 eetlepel gemaalde koljander -
  • 1 teelepel masala -
  • 1 teelepel rissiepoeier -
  • 1 teelepel suiker -
  • sout -
  • peper -
  • 1 blik tamaties
  • opgesny -
  • 1 blik botterbone -
  • 1 blik niertjiebone -
  • 1 blik cannellini bone

Bereidingswijze

Smelt die margarien en braai die uie daarin vir 10 minute. Voeg die knoffel en kruie by en braai vir 'n paar sekondes. Roer dan die tamaties, sout, peper en suiker by. Verminder die hitte en laat kook vir 10 minute. Voeg die bone by en kook tot die dis goed warm is.

Wat vind je van het recept? Geef je mening!

0 0

Reacties op dit recept

Er zijn nog geen reacties. Ben jij de eerste die reageert op dit recept?

Reageer zelf op dit recept

kaptcha

Gebruiker acties

Over dit recept

  • Aantal keer bekeken: 542x

Jouw laatst bekeken recepten