BIERBROOD

Ingrediënten

  • 500 Gram Bruismeel(zelfrijzend bakmeel)
  • 5 ml Sout
  • 1 Blikkie (340 ml) Bier
  • Jy kan ham of kaas of roosmaryn met tiemmie daar instop... gebruik jou eie fantasie
  • dit moet alleen nie te nat word nie.

Bereidingswijze

Sif die droe bestanddele saam. Voeg die bier by. Knie effens totdat die deeg glad is. Maak 'n vorm van brood en plaas dit in 'n gesmeerde broodpannetjie. Laat dit rys vir 20 minute. Bak vir ?45 minute by 180?C.

Wat vind je van het recept? Geef je mening!

0 0

Reacties op dit recept

Er zijn nog geen reacties. Ben jij de eerste die reageert op dit recept?

Reageer zelf op dit recept

kaptcha