PASTA ALLA MINUTE

Ingrediënten

  • 1 pakkie pasta (enige een -penne.gnocci ens.)sag gekook en gedreineer -
  • 1 pakkie (500g) Russiese worsies(pittige worstjes)
  • sny in ringeties-dan 1/4 die ringetjies -
  • 1 groot ui in blokkies gesny -
  • 1 pakkie sampioene opgesny -
  • 1 koppie/houertjie suur room -
  • pietersielie -
  • swart peper + sout -
  • 1 koppie pittig gerasperde kaas

Bereidingswijze

Braai die ui + russiese worsies in 'n pan vir 2 minute -gooi die sampioene by Draai die hitte stadiger - gooi die helfte van die room in - en speserye Skep 'n lepel koekmeel in saam met die res van die room, en meng goed - gooi dit ook by die pan..laat prut vir so 2 minute

Wat vind je van het recept? Geef je mening!

0 0

Reacties op dit recept

Er zijn nog geen reacties. Ben jij de eerste die reageert op dit recept?

Reageer zelf op dit recept

kaptcha