BANAAN EN BONEN SALADE

Ingrediënten

  • 2 x 410g blikkies boontjies in tamatiesous -
  • 15ml suurlemoensap -
  • 4 piesangs
  • in skyfies gesny -
  • 440g blik pynappelstukkies
  • gedreineer -
  • 75ml mayonnaise -
  • blaarslaai

Bereidingswijze

Sprinkel die suurlemoensap oor die piesang om te verhoed dat dit verkleur. Meng die bone, pynappel en piesang liggies. Meng die mayonnaise deur. verkoel en sit op blaarslaai voor.

Wat vind je van het recept? Geef je mening!

0 0

Reacties op dit recept

Er zijn nog geen reacties. Ben jij de eerste die reageert op dit recept?

Reageer zelf op dit recept

kaptcha